Translate our website

Afrikaans English
Slide background

Toere Vir Elkeen Se Smaak
Teen Sakpas Pryse

nasionale toereinternasionale toere

Slide background
Slide background
Slide background
Slide background

ons toere

Omtrent Ons

By Gerrie Louwrens Toere sny ons die middelman uit om bekostigbare toere na Europa te organiseer teen lae pryse, maar steeds die kwaliteit en standaard van ons toere te handhaaf sodat die toerlede wat saam met ons reis n aangename en onvergeetlike ervaring kan geniet en nog na 10 jaar die hoogtepunte van ons toere behoue bly en kan koester.

Gerrie Louwrens Toere is al reeds sedert 2017 aktief betrokke by die organisering van kwaliteit toere.

lees meer
Image
Image
5 Junie - 16 Junie 2021

Italië En Oostenryk Toer

Dag 1: Ons ontmoet te JNB Internasionaal in die vertreksaal waar ons inweeg en deur die hekke beweeg. Ons vertrek aanboord ons vlug na Rome in Italië. Geniet etes aanboord.

Dag 2: Ons arriveer op Fiumicino se lughawe waar ons na ons hotel gaan om op te vars, daarna onderneem ons ñ toer van hierdie pragtige stad. Sien die Colosseum en Ruïnes asook die vatikaanstad.

Lees Meer

 

15 Augustus - 20 September 2021

Kroasië, Slowenië, Italië En Oostenryk

 Dag 1: Ons ontmoet te JNB Internasionaal in die vertreksaal. Ons weeg in en beweeg deur paspoort kontrole. Ons vertrek vanaand aanboord vlug KL592 (Nederlandse koninklike lugredery) om 23:10 na Zagreb in Kroasië. Geniet aandete aanboord sowel ontbyt voor ons land in Amsterdam.

Dag 2: Ons land in Amsterdam op Schipol lughawe waar ons met ons aansluitingsvlug KL1941 om 13:35 na Zagreb in Kroasië. Ons geniet middagete aanboord. Ons arriveer laat middag op Zagreb, hoofstad van Kroasiê se lughawe Pleso. Ons gaan aanboord ons luukse bus. Doen ñ stadsbesigtingstoer saam ons plaaslike gids.

Lees Meer
Image
Image
16 Desember 2021 - 2 Januarie 2021

Frankryk, België, Nederland, Duitsland, Oostenryk, Tsjeggië En Hongarye Kerstoer

 Dag 1: Ons ontmoet mekaar in die internasionale vertreksaal, beweeg later deur paspoort kontrole beweeg. Ons vertrek later met ons vlug na Parys in Frankryk. Geniet alle etes en drankies aanboord. Oornag vlug.

Dag 2: Ons arriveer te Parys se Charles De Gaulle lughawe, hoofstad van Frankryk, waar ons ons toergids ontmoet en onmiddellik op n toer van die stad geneem word. Sien die Eiffel Toring gebou deur Gustav Eiffel en geniet van die mooiste uitsigte oor Parys, Arc de Triomphe, Champs Elysees en nog meer. 

Lees Meer

Het u dalk vir ons nuusbrief opgeteken om die eerste beste aanbiedings nie mis te loop nie?


Wie's Ons?

By Gerrie Louwrens Toere sny ons die middelman uit om bekostigbare toere na Europa te organiseer teen lae pryse, maar steeds die kwaliteit en standaard van ons toere te handhaaf sodat die toerlede wat saam met ons reis n aangename en onvergeetlike ervaring kan geniet en nog na 10 jaar die hoogtepunte van ons toere behoue bly en kan koester.

Copyright © 2021. All Rights Reserved. Designed by Web Partner